SciELO - Scientific Electronic Library Online

 
vol.62 número2The white concentration camps of the Anglo-Boer War: a debate without end índice de autoresíndice de materiabúsqueda de artículos
Home Pagelista alfabética de revistas  

Servicios Personalizados

Articulo

Indicadores

Links relacionados

  • En proceso de indezaciónCitado por Google
  • En proceso de indezaciónSimilares en Google

Compartir


Historia

versión On-line ISSN 2309-8392
versión impresa ISSN 0018-229X

Resumen

SCHELLNACK-KELLY, Isabel  y  JIYANE, Veli. Tackling environmental issues in the digital age through oral histories and oral traditions from the iSimangaliso Wetland. Historia [online]. 2017, vol.62, n.2, pp.112-129. ISSN 2309-8392.  http://dx.doi.org/10.17159/2309-8392/2017/v62n2a6.

In die lig van student protesaksie wat verband hou met die #RhodesMustFall and #FeesMustFall bewegings in 2015 en 2016, blyk dit asof die belangrikheid van die historiese diskoers eenkant toe gekuif is. Hierdie konsepartikel bespreek die rol van digitale tegnologie as 'n platform waarop omgewingskwessies aangespreek kan word deur mondelinge geskiedenis, oudiovisuele bronne, historiese geskrifte en inheemse kennis vas te lê en te versprei. In Suid-Afrika is daar ʼn morele verantwoordelikheid om gemeenskappe en individue, wat voorheen geïgnoreer is, aan te moedig om hulle kennis en ervaring te deel. Dit geld veral waar hierdie kennis en ervaring van waardevol kan wees om kontemporêre uitdagings aan te pak. Die volhoubaarheideur van die historiese diskoers en die waardetoevoeging van digitale bronne kan verseker word deur mondelinge geskiedenis, oudiovisuele bronne, historiese geskrifte en inheemse kennis deur middel van digitale tegnologie vas te lê en te versprei. Die aktiewe betrokkenheid van historici en argivarisse by alle gemeenskappe om versamleings sigbaar te maak, sal bydra tot 'n demonstrasie van die versamelings se relevantheid. 'n Betrokkenheid by alle gemeenskappe sal ook verseker dat die geskiedenis wat vasgelê en versprei word verteenwoordigend van die gemeenskappe is. Die doeltreffende verspreiding van inligting uit hierdie bronne kan bydra tot die vind van beter oplossings vir kontemporêre omgewingskwessies soos klimaatsverandering.

Palabras clave : Inheemse kennis; mondelinge geskiedenis; mondelinge tradisie; publieke argiefinstansies; argiefversamelings; erfenis instansies; digitale tegnologie; iSimangaliso vleiland; klimaatsverandering.

        · resumen en Inglés     · texto en Inglés     · Inglés ( pdf )

 

Creative Commons License Todo el contenido de esta revista, excepto dónde está identificado, está bajo una Licencia Creative Commons