SciELO - Scientific Electronic Library Online

 
vol.63 número1The learning curve in the South African War: Soldiers' perspectivesThe Dorsland Treks to Angola (1974-1928) and the reasons behind them índice de autoresíndice de materiabúsqueda de artículos
Home Pagelista alfabética de revistas  

Servicios Personalizados

Revista

Articulo

Indicadores

    Links relacionados

    • En proceso de indezaciónCitado por Google
    • En proceso de indezaciónSimilares en Google

    Compartir


    Historia

    versión On-line ISSN 2309-8392versión impresa ISSN 0018-229X

    Resumen

    DU BOIS, Duncan. "Hazardous to health?" Sugar mills and river pollution in Natal, 1869-1901. Historia [online]. 2018, vol.63, n.1, pp.24-44. ISSN 2309-8392.  https://doi.org/10.17159/2309-8392/2018/v63n1a2.

    Die afval vanaf suikermeule en distilleerderye wat in die strome en riviere van Natalse kusgebiede gestort is, was 'n kommerwekkende kwessie van ondersoek tussen 1869 en 1901. Die afwesigheid van latrines vir kontrakarbeiders wat op suikerrietplantasies gewerk het, het 'n toename in die ontlastingsbesoedeling van hierdie waterweë veroorsaak. Herhaalde pogings om dié kwessie deur middel van wetgewing aan te spreek, is deur die invloedrykheid van belanghebbendes in die suikerbedryf teengestaan. Die Wragg-kommissie, wat getaak is met n ondersoek na Indiër-immigrasie, se bevindings in verband met spesifieke maatreëls ter bevegting van die besoedeling van strome en riviere is geïgnoreer. James Saunders, 'n kommissielid - maar ook belanghebbende in die suikerbedryf - het in 'n minderheidsverslag bevraagteken of die gehalte van stroom- en rivierwater werklik gesondheidsrisiko's ingehou het. Buiten Saunders se standpunt het die afwesigheid van 'n grootskaalse epidemie as gevolg van waterbesoedeling oënskynlik daarop gedui dat bewerings van gesondheidsrisiko's as gevolg van besoedelde waterweë ongegrond was.

    Palabras clave : Besoedeling; sanitasie; suiker meule; gesondheid; sugarocracy"; Saunders; Campbell.

            · resumen en Inglés     · texto en Inglés     · Inglés ( pdf )