SciELO - Scientific Electronic Library Online

 
vol.49 número4 índice de autoresíndice de materiabúsqueda de artículos
Home Pagelista alfabética de revistas  

Servicios Personalizados

Articulo

Indicadores

Links relacionados

  • En proceso de indezaciónCitado por Google
  • En proceso de indezaciónSimilares en Google

Compartir


Tydskrif vir Geesteswetenskappe

versión On-line ISSN 2224-7912
versión impresa ISSN 0041-4751

Resumen

DU PLOOY, Heilna. Die deurskynende kelk: Oor vorm en inhoud in die poësie. The transparent chalice: The relation between form and content in poetry (T T Cloete-erelesing, gelewer op 5 November 2009 te Potchefstroom / Paper read in honour of T T Cloete, Potchefstroom on 5 November 2009). Tydskr. geesteswet. [online]. 2009, vol.49, n.4, pp.596-621. ISSN 2224-7912.

In hierdie artikel word die verhouding tussen vorm en inhoud in die poësie ondersoek en beredeneer as een van die kernvraagstukke van die poësieteorie. Daar word in besonder gelet op ikonisiteit as 'n eienskap van taal en van die poësie en aan enkele taalteorieë wat aan hierdie vraagstuk aandag gee. Aan die hand van die analise van gedigte hoofsaaklik uit die oeuvre van T T Cloete word verskeie ander sake ondersoek soos die medebepalende werking van vorm en inhoud in die poësie, die verband tussen die wetenskap en die kuns asook die versmelting van aanvoeling en kennis in gedigte wat as intellektuele poësie beskryf kan word. In die gevolgtrekking word gestel dat die poësie van T T Cloete tegnies kompleks, vindingryk en boeiend is, maar ook dat hierdie digter in sy werk in gesprek tree met die kulturele en estetiese tradisies waarbinne hy lewe en werk.

Palabras clave : Ikonisiteit in taal en poësie; poëtiese tegniek; intertekstualiteit; lyn; skoonheid; vorm en funksie; kulturele inhoud in die poësie; intellektuele poësie; kreatiwiteit in die wetenskap en die kuns; T T Cloete; Marilyn Monroe; Dante.

        · resumen en Inglés     · texto en Africano     · Africano ( pdf )

 

Creative Commons License Todo el contenido de esta revista, excepto dónde está identificado, está bajo una Licencia Creative Commons