SciELO - Scientific Electronic Library Online

 
vol.52 número1Sustainability reporting in the mining sector: identifying critical issuesThe interactive approach to reading instruction: an alternative to traditional ways of teaching reading índice de autoresíndice de materiabúsqueda de artículos
Home Pagelista alfabética de revistas  

Servicios Personalizados

Articulo

Indicadores

Links relacionados

  • En proceso de indezaciónCitado por Google
  • En proceso de indezaciónSimilares en Google

Compartir


Tydskrif vir Geesteswetenskappe

versión On-line ISSN 2224-7912
versión impresa ISSN 0041-4751

Resumen

VAN MARLE, Karin  y  SLABBERT, Melodie Nöthling. Tydskr. geesteswet. [online]. 2012, vol.52, n.1, pp.68-84. ISSN 2224-7912.

Die reg se omgang met die menslike gees is 'n ongemaklike een. Die artikel toon aan hoedat die omvattende invloed van dualisme en positivisme op die regswetenskap 'n verarmde en reduksionistiese geestesbegrip, oftewel 'n toestand van totale geestesafwesigheid, tot gevolg het. 'n Bespreking van enkele postapartheid-regsbenaderings dui op maniere waarop die reg anders bedink kan word en hoe daar op 'n ander wyse met die reg omgegaan kan word. Deur onder andere benaderings wat "slowness" tot die reg en regsinterpretasie omarm, wat die grondwet as gedenkwaardigheid eerder as monument bedink en wat die oorheersende aard van die reg weier, kan daar 'n gaping vir die afwesige gees geskep word. In navolging van Adriana Cavarero se lees van Penelope, kan 'n stadige ritme van weef en ontrafel die komplekse verhouding tussen die reg en die ideaal, die reg en die gees op die voorgrond bring.

Palabras clave : gees; geestesgesteldheid; dualisme; positivisme; wilsvryheid; neurowetenskap; postmodernisme; etiek van ongemak; etiese feminisme; transformatiewe grondwetlikheid; slowness"; monument; gedenkwaardigheid; refusal"; oordeel.

        · resumen en Inglés     · texto en Africano     · Africano ( pdf )

 

Creative Commons License Todo el contenido de esta revista, excepto dónde está identificado, está bajo una Licencia Creative Commons