SciELO - Scientific Electronic Library Online

 
vol.55 número1Hengelo is Afrika: de Afrikaanse literatuur in Nederland in 2009 índice de autoresíndice de materiabúsqueda de artículos
Home Pagelista alfabética de revistas  

Servicios Personalizados

Revista

Articulo

Indicadores

    Links relacionados

    • En proceso de indezaciónCitado por Google
    • En proceso de indezaciónSimilares en Google

    Compartir


    Tydskrif vir Geesteswetenskappe

    versión On-line ISSN 2224-7912versión impresa ISSN 0041-4751

    Tydskr. geesteswet. vol.55 no.1 Pretoria mar. 2015

    https://doi.org/10.17159/2224-7912/2015/V55n1a10 

    AKTUEEL

     

    Afrikaans as universiteitstaal - uitdagings! En hoe! Die posisie by die NWU

     

     

    Johan Blaauw

    Bestuurder: Taaldirektoraat Institusionele Kantoor, NWU. E-pos: Johan.Blaauw@nwu.ac.za

     

     

    HOOFTREKKE

    1. Die huidige situasie wat betref die NWU se taalbeleid - oorsprong en geldigheid, toe-passingsmoontlikhede, geldigheidstermyn, wysiging, huidige implementering en effek daarvan

    2. Opvoedkundige tolking - verdagmaking, kwaliteitsversekering en beste praktyk; alternatiewe en die nadele daarvan

    3. Uitdagings vir die NWU - opvoedkundige tolking vs?

    4. Moontlike maniere om die uitdagings die hoof te bied, en die regte manier om dit te doen

     

    NWU SE TAALBELEID

    1. Die huidige situasie:

    2. Oorsprong en geldigheid

    3. Toepassingsmoontlikhede

    4. Geldigheidstermyn

    5. Wysiging

    6. Huidige implementering en effek daarvan

     

    OPVOEDKUNDIGE TOLKING

    1. Verdagmaking - klem op kwaliteit

    2. Kwaliteitsversekering en beste praktyk

    3. Werklike redes vir teenkanting

     

    UITDAGINGS VIR DIE NWU

    Alternatiewe vir opvoedkundige tolking - wat dit inhou:

    1. Dubbelmedium

    2. Parallelmedium

    3. Slegs Engels

     

    NIE WAT NIE, MAAR HOE

    Moontlike maniere om die uitdagings die hoof te bied, en die manier om dit te doen:

    1. Kampusbestuur - Afrikaans is 'n reg, met sekere voorbehoude: toegang en sukses

    2. Studente - aandrang om in besluite geken te word

    3. Dosente - onlewensvatbaarheid van parallelmedium

    4. Laaste uitweg - 'n beroep op die reg:

    Kampusbestuur

    Studente

    Dosente

     

    EFFEK VAN BEROEP OP DIE REG

    Vervreemding

    Antagonisme

    Waarskynlike politiese ingryping deur die minister

     

    INTUSSEN - QUO VADIS TAABELEID?

    1. Doen wat reg is - aanhaling van "beroemde" skrywer

    2. Doen dit wat homself bewys het dat dit werk

    3. Strategie om te bewys alle aspekte van goeie tolking is bo verdagting

    As dit goed genoeg is vir Ban Ki-moon...!