SciELO - Scientific Electronic Library Online

 
vol.57 número2-1Innovative public sector education and training in a developing South Africa: the impact of and responses to globalisationWho are the good Samaritans? Characteristics of volunteers in South Africa índice de autoresíndice de materiabúsqueda de artículos
Home Pagelista alfabética de revistas  

Servicios Personalizados

Articulo

Indicadores

Links relacionados

  • En proceso de indezaciónCitado por Google
  • En proceso de indezaciónSimilares en Google

Compartir


Tydskrif vir Geesteswetenskappe

versión On-line ISSN 2224-7912
versión impresa ISSN 0041-4751

Resumen

VAN RENSBURG, Christo. Ná honderd jaar: Die Afrikaans van die eerste taalkommissie. Tydskr. geesteswet. [online]. 2017, vol.57, n.2-1, pp.249-270. ISSN 2224-7912.  http://dx.doi.org/10.17159/2224-7912/2017/v57n1a3.

Hierdie artikel bekyk die omstandighede wat aanleiding gegee het tot die manier waarop die eerste Afrikaanse Woordelijs en Spelreëls van 1917 die Afrikaanse spelling bereël het, en die gevolge daarvan. W.J. Viljoen het in 1903 die voorstanders van die VHS (Vereenvoudigde Hollandse Spelling) in Nederland en België besoek om by hulle leiding te kry vir 'n eenvoudiger Nederlandse spelling vir Suid-Afrika, wat nog steeds Nederlands sou wees. Hulle het ooreengekom dat Die Taalbond die vereenvoudigde spellingsisteem van die VHS in Suid-Afrika kan volg, ʼn reëling wat in Desember 1904 op 'n kongres van die Taalbond aanvaar is, en wat van 1915 af sy neerslag in die vroeë uitgawes van die Woordelys en Spelreëls gevind het. Met hierdie spellingbesluit is die Afrikaanse skryfpogings van die negentiende eeu verbygegaan, en desnieteenstaande latere verafrikaansings, kan die gevolge van die vernederlandse spelling van Afrikaans steeds in geskrewe Afrikaans waargeneem word.

Palabras clave : Afrikaanse Woordelys en Spelreëls; dialekte; Khoi-Afrikaans; standaardisering; stigmatisering; Taalkommissie; verafrikaansing; vernederlandsing.

        · resumen en Inglés     · texto en Africano     · Africano ( pdf )

 

Creative Commons License Todo el contenido de esta revista, excepto dónde está identificado, está bajo una Licencia Creative Commons