SciELO - Scientific Electronic Library Online

 
vol.58 número2Ubuntu values: societal and educational expectationsThe constitution, education authorities and the road ahead for single medium Afrikaans schools índice de autoresíndice de materiabúsqueda de artículos
Home Pagelista alfabética de revistas  

Servicios Personalizados

Revista

Articulo

Indicadores

    Links relacionados

    • En proceso de indezaciónCitado por Google
    • En proceso de indezaciónSimilares en Google

    Compartir


    Tydskrif vir Geesteswetenskappe

    versión On-line ISSN 2224-7912versión impresa ISSN 0041-4751

    Resumen

    STRAUSS, Danie. Ontstrengeling: Die basis van samelewingsvry-hede en godsdiensvryheid. Tydskr. geesteswet. [online]. 2018, vol.58, n.2, pp.330-343. ISSN 2224-7912.  https://doi.org/10.17159/2224-7912/2018/v58n2a8.

    Omdat die geskiedenis van samelewings en die besinning daaroor dikwels na totalitêre praktyke neig word in hierdie artikel spesifiek die aandag op die betekenis van die ontstrengeling of vertakking van die Westerse samelewingserfenis gevestig. Inleidend word daarom allereers vlugtig na die plek van oortuigingsvryhede in Suid-Afrika gekyk en daarna word dieper ingegaan op die aard en implikasies van differensiasie van die samelewing oor millennia.1

    Palabras clave : Persoonlike vryheid; samelewingsvryhede; tradisionele samelewings; kerklike eenheidskultuur; Roomse verkerkliking; samelewingsdifferensiasie; Humanisme; Ateïsme; regsbelange; regstaat.

            · resumen en Inglés     · texto en Africano     · Africano ( pdf )