SciELO - Scientific Electronic Library Online

 
vol.60 número2NP van Wyk Louw's animals and figures: An ecocritical readingNP van Wyk Louw's Die pluimsaad waai ver, of Bitter begin revisited índice de autoresíndice de materiabúsqueda de artículos
Home Pagelista alfabética de revistas  

Servicios Personalizados

Articulo

Indicadores

Links relacionados

  • En proceso de indezaciónCitado por Google
  • En proceso de indezaciónSimilares en Google

Compartir


Tydskrif vir Geesteswetenskappe

versión On-line ISSN 2224-7912
versión impresa ISSN 0041-4751

Resumen

DE VRIES, Anastasia. Die pluimsaad waai ver(der): Om Van Wyk Louw in Katolieke verband te herverbeel. Tydskr. geesteswet. [online]. 2020, vol.60, n.2, pp.450-462. ISSN 2224-7912.  http://dx.doi.org/10.17159/2224-7912/2020/v60n2a13.

Tot nou toe het ondersoeke oor Van Wyk Louw se nalatenskap hoofsaaklik gekonsentreer op hoe daar nog, 'n halfeeu ná sy dood, vanuit die letterkunde en ander kunsvorms met hom in gesprek getree word en hoe hy tot nou toe in sowel literêre as kulturele diskoerse opgeroep word. In dié bydrae word die aandag gevra vir 'n ruimte waar sy voortgesette teenwoordigheid na alle waarskynlikheid nie verwag word nie, te wete die geskiedenis van Afrikaans in die Katolieke Kerk. Dit gaan hier om 'n bewusmaking dat hy weliswaar ook in die geskiedenis van die Katolieke Kerk opgeroep word én in hierdie konteks 'n weg help baan het vir Afrikaans.

Palabras clave : Van Wyk Louw; Katoliek; Afrikaans; Afrikaanse kulturele diskoers; Katolieke Afrikaans; Katolieke kerkgeskiedenis; Dominikane; Van Wyk Louw-Katolieke verhouding; Katolieke leemte; Van Wyk Louw as Katolieke "plek van herinnering".

        · resumen en Inglés     · texto en Africano     · Africano ( pdf )

 

Creative Commons License Todo el contenido de esta revista, excepto dónde está identificado, está bajo una Licencia Creative Commons