SciELO - Scientific Electronic Library Online

 
vol.63 número4Translation difficulties posed by the Deuterocanonical Books: Jesus Ben Sira as a case studyThe third Afrikaans church Bible: Processes and practices of a direct translation índice de autoresíndice de materiabúsqueda de artículos
Home Pagelista alfabética de revistas  

Servicios Personalizados

Articulo

Indicadores

Links relacionados

  • En proceso de indezaciónCitado por Google
  • En proceso de indezaciónSimilares en Google

Compartir


Tydskrif vir Geesteswetenskappe

versión On-line ISSN 2224-7912
versión impresa ISSN 0041-4751

Resumen

SENEKAL, Burgert. Samesweringsteorieë en vals nuus in leserskommentaar op nuusberigte van Maroela Media tydens die COVID-19-pandemie. Tydskr. geesteswet. [online]. 2023, vol.63, n.4, pp.921-945. ISSN 2224-7912.  http://dx.doi.org/10.17159/2224-7912/2023/v63n4a9.

Sedert die uitbreking van die COVID-19-pandemie laat in 2019, het dit die wêreld op ongekende maniere ontwrig. Die virus het tot miljoene sterftes gelei, wat veroorsaak het dat regerings inperkings en reisbeperkings ingestel het, wat ekonomieë ernstig beïnvloed het. Suid-Afrika was geen uitsondering nie, en die Suid-Afrikaanse regering het streng maatreëls ingestel om die verspreiding van die virus te bekamp, insluitende die sluiting van skole en besighede. Die pandemie het gepaardgegaan met 'n vlaag vals inligting en samesweringsteorieë, aangevuur deur sosiale media en ander aanlyn platforms. Vals inligting het die aanbeveling van onbewese geneesmiddels en behandelings vir COVID-19 ingesluit, terwyl sameswerings-teorieë gewissel het van bewerings dat die virus 'n klug is, tot bespiegelings dat dit doelbewus in 'n wapenlaboratorium geskep is. Hierdie vals inligting en samesweringsteorieë het gelei tot verwarring en wantroue in owerhede, wat pogings ondermyn het om die verspreiding van die virus te beheer.

Palabras clave : COVID-19; leserskommentaar; onderwerpmodellering; pandemie; samesweringsteorieë; vals nuus; waarheidsverval.

        · resumen en Inglés     · texto en Africano     · Africano ( pdf )

 

Creative Commons License Todo el contenido de esta revista, excepto dónde está identificado, está bajo una Licencia Creative Commons