SciELO - Scientific Electronic Library Online

 
vol.73 número1The origin of prophetism in the Ancient Near EastProphetic witness in the Hebrew Bible: from prophetic word to prophetic books índice de autoresíndice de materiabúsqueda de artículos
Home Pagelista alfabética de revistas  

Servicios Personalizados

Articulo

Indicadores

Links relacionados

  • En proceso de indezaciónCitado por Google
  • En proceso de indezaciónSimilares en Google

Compartir


HTS Theological Studies

versión On-line ISSN 2072-8050
versión impresa ISSN 0259-9422

Resumen

VAN ECK, Ernest. Om die Rubicon oor te steek: Oopmaak van die hekke in die Nederduitsch Hervormde Kerk van Afrika. Herv. teol. stud. [online]. 2017, vol.73, n.1, pp.1-27. ISSN 2072-8050.  http://dx.doi.org/10.4102/hts.v73i1.4793.

By geleentheid van die 500 jaar herdenking van die Reformasie en die eeufees van die Fakulteit Teologie van die Universiteit van Pretoria, word HTS se Eeufeesbundel Volume Twee opgedra aan die Nederduitsch Hervormde Kerk van Afrika (NHKA), die oudste kerklike vennoot van die teologiese fakulteit aan die Universiteit van Pretoria - uit dankbare erkenning vir wat die NHKA tot die beoefening van kritiese teologie in die afgelope 100 jaar in Suid Afrika bygedra het en vir die ondersteuning van HTS Teologiese Studies as titeleienaar vir 73 jaar. HTS se Eeufeesbundel Volume Twee neem die vorm aan van 'n kompendium van die belangrikste dokumente wat die 'oorsteek van die Rubicon' in die NHKA voorafgegaan en opgevolg het, sowel as die publikasie van drie spesiale kolleksies, te wete '100 jaar Hervormde Teologie' (onder redakteurskap van Wim Dreyer), 'Hervormde teoloë in gesprek' (onder redakteurskap van Christo van der Merwe), en 'Kerkhervorming 1517-2017' (onder redakteurskap van Natie van Wyk).

        · resumen en Inglés     · texto en Africano     · Africano ( pdf )

 

Creative Commons License Todo el contenido de esta revista, excepto dónde está identificado, está bajo una Licencia Creative Commons