SciELO - Scientific Electronic Library Online

 
vol.14 número1 índice de autoresíndice de materiabúsqueda de artículos
Home Pagelista alfabética de revistas  

Servicios Personalizados

Articulo

Indicadores

Links relacionados

  • En proceso de indezaciónCitado por Google
  • En proceso de indezaciónSimilares en Google

Compartir


Health SA Gesondheid (Online)

versión On-line ISSN 2071-9736
versión impresa ISSN 1025-9848

Resumen

MALESELA, Jackie M.L.. Case study as a learning opportunity among nursing students in a university. Health SA Gesondheid (Online) [online]. 2009, vol.14, n.1, pp.33-38. ISSN 2071-9736.

Die Suid Afrikaanse Qualification Authority Act (58/1995) vereis dat die fasiliteerders van die onderrig en opleiding program vir verpleegkunde studente onderrig strategië implimenteer wat kritiese reflektiewe denke en lewenslange leer fasiliteer. Die dokument poog om 4de jaar verpleegkunde studente se leerervaring in verband met gevalle-studie benadering te rapporteer. Baie is al gedokumenteer oor die kern van die gevalle-studie as 'n effektiewe strategie om leer te fasiliteer. Die doelgerigte gerieflikheids steekproef metode was gebruik om 24 verpleegkunde studente in 'n Suid Afrikaanse universiteit te kies. Deskriptiewe, naïve sketse was gebruik om inligting te versamel. Resultate was ge-analiseer deur middel van die inhoud data analiese metode (Burns & Grove 2003). Mates om die vertrouens-waardigheid van die studie te verseker was gevolg volgens Lincoln en Guba (1985) se beginsels. Etiese standaarde vir navorsing was waargeneem om die integriteit van die navorsing te verseker. Navorsings bevindinge dui daarop dat die gevalle-studie as leer geleentheid effektief was in die fasilitering van leer, soos aangedui deur die volgende drie kategorië: vermeerdering van kritiese denke vaardighede; vermeerderde teorie en praktyk integrasie en vermeerderde groei in aanbiedings vaardighede. Hierdie kategorië was gekonseptualiseer deur die gebruik van toepaslike literatuur sodat navorsings-gebaseerde aanbevelinge in verband met gevalle-studie benadering as leer geleentheid beskryf kon word. Dit word aanbeveel dat fasiliteerders betrokke by die verpleeg onderrig program gebruik maak van gevalle-studie benadering op alle vlakke van die verpleeg program.

Palabras clave : case study; learning opportunity; nursing students; South African university teaching; nursing science.

        · resumen en Inglés     · texto en Inglés     · Inglés ( pdf )

 

Creative Commons License Todo el contenido de esta revista, excepto dónde está identificado, está bajo una Licencia Creative Commons