SciELO - Scientific Electronic Library Online

 
vol.37 número2 índice de autoresíndice de materiabúsqueda de artículos
Home Pagelista alfabética de revistas  

Servicios Personalizados

Revista

Articulo

Indicadores

    Links relacionados

    • En proceso de indezaciónCitado por Google
    • En proceso de indezaciónSimilares en Google

    Compartir


    Literator (Potchefstroom. Online)

    versión On-line ISSN 2219-8237versión impresa ISSN 0258-2279

    Resumen

    MARITZ, Anna P.. Swartafrikaans: 'n Alternatiewe gebruik. Literator [online]. 2016, vol.37, n.2, pp.1-12. ISSN 2219-8237.  https://doi.org/10.4102/lit.v37i2.1276.

    Die artikel bied 'n eerste oorsig van die aard van die alternatiewe funksies van Swartafrikaans. Hierdie funksies realiseer wanneer Swartafrikaans deur Afrikaansmoedertaalsprekers nagemaak of nagepraat word. Die funksies van die alternatiewe gebruik van Swartafrikaans sentreer rondom: die sosiale aard van die variasie, sensitiwiteit as 'n bepalende rolspeler, identiteit, humor, inklusiwiteit en eksklusiwiteit, taalrepertoire en ooreenkomstige variasies. Weens die direkte verhouding tussen Swartafrikaans, Gepidginiseerde Afrikaans en die napraat van Swartafrikaans, word dié variëteite ook vergelyk om sodoende 'n aanvangsbeskrywing vir die napraat van Swartafrikaans daar te stel aangesien dié variëteit nog nie beskryf is nie.

            · resumen en Inglés     · texto en Inglés     · Inglés ( pdf )