SciELO - Scientific Electronic Library Online

 
vol.29 índice de autoresíndice de materiabúsqueda de artículos
Home Pagelista alfabética de revistas  

Servicios Personalizados

Articulo

Indicadores

Links relacionados

  • En proceso de indezaciónCitado por Google
  • En proceso de indezaciónSimilares en Google

Compartir


Lexikos

versión On-line ISSN 2224-0039
versión impresa ISSN 1684-4904

Resumen

KAMINSKI, Mariusz Piotr. Die gebruik van vaaghede in definisies: Noodsaaklik of teoriegedrewe?. Lexikos [online]. 2019, vol.29, pp.55-74. ISSN 2224-0039.  http://dx.doi.org/10.5788/29-1-1512.

Taal beskik oor 'n lys woorde en uitdrukkings (bv. veral, 'n soort, oor die alge-meen) wat gebruik word om aan te dui dat wat gesê word nie heeltemal akkuraat of volledig is nie. Hierdie terme, wat vaaghede genoem word, verleen steun aan die voorstelling van prototipies georganiseerde kategorieë wat in die 1970's deur Eleanor Rosch ontwikkel is en deur haar volge-linge in daaropvolgende dekades verfyn is. Aangesien vaaghede uiters nuttig vir leksikograwe is tydens definiëring, is die frekwensie en verspreiding daarvan in die belangrikste Engelse woorde-boeke van die afgelope eeue in hierdie artikel ondersoek. Een van die bevindings van hierdie navorsing is dat, alhoewel vaaghede sedert Johnson-1785 in Engelse leksikografie gebruik is, hul gebruik in sekere woordeboeke toegeneem het sedert die opkoms van die prototipeteorie, wat daarop dui dat onlangse defineerpraktyk(e) in hierdie woordeboeke deur dié teorie beïnvloed moes gewees het. Ander faktore wat die gebruik van vaaghede bepaal, is ook verken

Palabras clave : vaaghede; woordeboeke; leksikografie; definisie; definisie-taal; prototipeteorie; geskiedenis; frekwensie; verspreiding; definieerstyle.

        · resumen en Inglés     · texto en Inglés     · Inglés ( pdf )

 

Creative Commons License Todo el contenido de esta revista, excepto dónde está identificado, está bajo una Licencia Creative Commons