SciELO - Scientific Electronic Library Online

 
vol.29 índice de autoresíndice de materiabúsqueda de artículos
Home Pagelista alfabética de revistas  

Servicios Personalizados

Articulo

Indicadores

Links relacionados

  • En proceso de indezaciónCitado por Google
  • En proceso de indezaciónSimilares en Google

Compartir


Lexikos

versión On-line ISSN 2224-0039
versión impresa ISSN 1684-4904

Resumen

PTASZNIK, Bartosz  y  LEW, Robert. Nuwereël- en deurloop-hulpmiddels vir gebruiksleiding in gedrukte eentalige woordeboeke vir Engelse leerders. Lexikos [online]. 2019, vol.29, pp.180-198. ISSN 2224-0039.  http://dx.doi.org/10.5788/29-1-1517.

In hierdie artikel word gefokus op gebruiksleidingsinstrumente in gedrukte eentalige woordeboeke vir Engelse leerders. Dit het die beantwoording van ses navorsingsvrae ten doel. Die hoofdoel daarvan is om te ondersoek hoe die plasing van gebruiksleidingsinstrumente in inskrywings - beginnende by 'n nuwe reël versus deurloop - die woordeboekgebruiker se konsultasietyd en akkuraatheid van betekenis-seleksie in inskrywingsnavigasie beïnvloed. Daarbenenewens word daar ook in hierdie artikel gekyk na die effek wat woordsoort (selfstandige naamwoord- versus werkwoordinskrywings) op die konsultasietyd en akkuraatheid van betekenisseleksie het. Vervolgens word die verband tussen die lengte van die inskrywing en die konsultasietyd ondersoek, asook die verband tussen konsulta-sietyd en akkuraatheid van betekenisseleksie.

Palabras clave : woordeboek; woordeboekkonsultasie; woordeboektoe-gang; leksikografie; gebruiksleidingsinstrumente; aanwysers; aanwysing; eentalige woordeboeke; aanleerderswoordeboeke; engels; poolse leerders.

        · resumen en Inglés     · texto en Inglés     · Inglés ( pdf )

 

Creative Commons License Todo el contenido de esta revista, excepto dónde está identificado, está bajo una Licencia Creative Commons