SciELO - Scientific Electronic Library Online

 
vol.30Users and Contexts of Use of Romanian Multilingual DictionariesPerforming Non-sexism via Degendering Phorie Forms in English: The Gap between Rules and Practice as Observed in the 9th Edition of Oxford Advanced Learner's Dictionary of Current English índice de autoresíndice de materiabúsqueda de artículos
Home Pagelista alfabética de revistas  

Servicios Personalizados

Articulo

Indicadores

Links relacionados

  • En proceso de indezaciónCitado por Google
  • En proceso de indezaciónSimilares en Google

Compartir


Lexikos

versión On-line ISSN 2224-0039
versión impresa ISSN 1684-4904

Resumen

MOTJOPE-MOKHALI, T.L.; KOSCH, I.M.  y  MAFELA, Munzhedzi James. Sethantso sa Sesotho en Sesuto-English Dictionary: 'n Vergelykende analise van die ontwerp en inskrywings. Lexikos [online]. 2020, vol.30, pp.1-17. ISSN 2224-0039.  http://dx.doi.org/10.5788/30-1-1580.

Hierdie artikel poog om die verhouding en omvang van ooreenkoms tussen twee Sesotho woordeboeke, wat onderskeidelik in die 1800s en 2005 gepubliseer is, te bepaal. Die twee woordeboeke onder bespreking is die Sesuto- English Dictionary deur Mabille en Dieterlen en Sethantso sa Sesotho deur Hlalele. Eersgenoemde woordeboek is tweetalig, soos die meeste woordeboeke van ander Afrikatale wat die pionierswerk van sendelinge was. Laasgenoemde woordeboek is die eerste eentalige woordeboek vir Sesotho en is saamgestel deur 'n moedertaalspreker van die taal. Die ooreenkoms in die inhoud van die twee woordeboeke word bepaal deur die toepassing van die gebruikersperspektiefbenadering as raamwerk van ontleding. Deur middel van 'n analise van die ontwerp en inskrywings in die twee woor-deboeke stel die studie ooreenkomste en verskille vas ten opsigte van die gebruik van nie-stan-daard simbole en atipiese klankkombinasies, verduidelikende frases/sinne en die gebruik van ouderwetse woorde. In die lig van die aantal ouderwetse inskrywings in albei woordeboeke, is een van die aanbevelings van hierdie studie dat Sethantso sa Sesotho hersien moet word of dat 'n nuwe eentalige woordeboek opgestel moet word wat meer hedendaagse woorde insluit wat aan die behoeftes van huidige gebruikers sal voorsien.

Palabras clave : tweetalige woordeboek; eentalige woordeboek; leksikale items; vergelyking; teorie van aanpassing; sesotho woordeboeke; oor-eenkomste; verskille; ouderwetse en nuwe woorde.

        · resumen en Inglés     · texto en Inglés     · Inglés ( pdf )

 

Creative Commons License Todo el contenido de esta revista, excepto dónde está identificado, está bajo una Licencia Creative Commons