SciELO - Scientific Electronic Library Online

 
vol.30Lexicographic Treatment of Zero Equivalence in isiZulu DictionariesNormative Labels in Two Lexicographic Traditions: A Slovene-English Case Study índice de autoresíndice de materiabúsqueda de artículos
Home Pagelista alfabética de revistas  

Servicios Personalizados

Articulo

Indicadores

Links relacionados

  • En proceso de indezaciónCitado por Google
  • En proceso de indezaciónSimilares en Google

Compartir


Lexikos

versión On-line ISSN 2224-0039
versión impresa ISSN 1684-4904

Resumen

RODRIGUEZ-RUBIO, Santiago  y  FERNANDEZ-QUESADA, Nuria. Op weg na akkuraatheid: 'n Model vir die analise van tipogra-fiese foute in gespesialiseerde tweetalige woordeboeke. Twee gevallestudies. Lexikos [online]. 2020, vol.30, pp.386-415. ISSN 2224-0039.  http://dx.doi.org/10.5788/30-1-1606.

In hierdie artikel word die resultate van navorsing oor tipografiese foutanalise in twee gespesialiseerde tweetalige gedrukte woordeboeke voorgestel: Diccionario de términos económicos, financieros y comerciales/A Dictionary of Economic, Financial and Commercial Terms (Ariel, 2012), en Diccionario de términos jurídicos/A Dictionary of Legal Terms (Ariel, 2012). 'n Foutmodel beskryf gelyk-soortige foute asook foute wat intratekstueel en intertekstueel herhaal word. Die foutfrekwensie in A Dictionary of Economic, Financial and Commercial Terms is hoër as die gemiddelde foutfrekwensie in 'n verwysingskorpus van veertien woordeboeke (hoofsaaklik eerste uitgawes). Dit dui daarop dat opeenvolgende uitgawes nie altyd 'n hoër vlak van formele korrektheid waarborg nie. Ons resultate toon ook aan dat 'n hoë frekwensie foute nie noodwendig 'n hoë intratekstuele foutherha-lingsyfer tot gevolg het nie. Daarteenoor het ons vasgestel dat daar 'n verband tussen tipografiese foute en die toeganklikheidsfunksie in woordeboeke bestaan aangesien hierdie tipe foute toegang tot akkurate leksikografiese inligting en data-onttrekking (veral wanneer hulle in lemmas of sub-lemmas voorkom) kan belemmer.

Palabras clave : datatoegang; engels vir spesifieke doeleindes (esd); nie-WOORD-FOUT; WARE WOORD-FOUT; SPAANSE TWEETALIGE P-LEKSIKOGRAFIE; OPSPORING VAN TIPOGRAFIESE FOUTE.

        · resumen en Inglés     · texto en Inglés     · Inglés ( pdf )

 

Creative Commons License Todo el contenido de esta revista, excepto dónde está identificado, está bajo una Licencia Creative Commons