SciELO - Scientific Electronic Library Online

 
vol.32A Critical Evaluation of Three Sesotho DictionariesA Model for an Online Specialized Dictionary for GIS índice de autoresíndice de materiabúsqueda de artículos
Home Pagelista alfabética de revistas  

Servicios Personalizados

Articulo

Indicadores

Links relacionados

  • En proceso de indezaciónCitado por Google
  • En proceso de indezaciónSimilares en Google

Compartir


Lexikos

versión On-line ISSN 2224-0039
versión impresa ISSN 1684-4904

Resumen

PTASZNIK, Bartosz. Na die digitale revolusie: Woordeboekvoorkeure van studente met Engels as hoofvak aan 'n Europese universiteit. Lexikos [online]. 2022, vol.32, pp.220-249. ISSN 2224-0039.  http://dx.doi.org/10.5788/32-1-1721.

In hierdie bydrae word verslag gelewer oor 'n onlangse opname van woordeboekraadplegingsgewoontes en -voorkeure van universiteitstudente met Engels as hoofvak aan 'n Eurpese universiteit. Inligting wat o.a. ondersoek is, is die keuse tussen digitale aanlyn woordeboeke en tradisioneel gedrukte woorde-boeke, asook 'n aantal ander kwessies van belang vir leksikograwe en opvoeders. Daar is bevind dat aanlyn woordeboeke byna die tradisionele papierwoordeboek vervang het, wat daarop dui dat die digitale revolusie in die leksikografie, soos voorspel deur Lew en De Schryver (2014), voltooi is. 'n Positiewe bevinding wat gemaak is, dui daarop dat studente woordeboeke verkies wat hoog aange-skrewe word deur kundiges. Hierdie artikel word afgesluit met 'n aantal pedagogiese voorstelle.

Palabras clave : engels; leksikale inligting; leksikografie; woordeboek-gebruik; digitale geletterdheid; aanlyn woordeboek.

        · resumen en Inglés     · texto en Inglés     · Inglés ( pdf )

 

Creative Commons License Todo el contenido de esta revista, excepto dónde está identificado, está bajo una Licencia Creative Commons