SciELO - Scientific Electronic Library Online

 
vol.33e-Dictionaries in a Network of Information Tools in the e-EnvironmentIntegrating Terminological Resources in Dictionary Portals: The Case of the Diccionarios Valladolid-UVa índice de autoresíndice de materiabúsqueda de artículos
Home Pagelista alfabética de revistas  

Servicios Personalizados

Articulo

Indicadores

Links relacionados

  • En proceso de indezaciónCitado por Google
  • En proceso de indezaciónSimilares en Google

Compartir


Lexikos

versión On-line ISSN 2224-0039
versión impresa ISSN 1684-4904

Resumen

ŠUBARIć, Sanja  y  ĐURčEVIć, Jovana. Die benamings van die Balkanvolke en die benamings van die inwoners van die Balkanlande in die leksikografie (met die Dictionary of Montenegrin National and Literary Language as voorbeeld). Lexikos [online]. 2023, vol.33, pp.68-89. ISSN 2224-0039.  http://dx.doi.org/10.5788/33-1-1797.

Die leksikografie is weereens 'n voorbeeld van die histories herhalende gebeure in die Balkanlande - vyftig jaar nadat Miloš Moskovljević se Dictionary of Contemporary Serbo-Croatian Literary Language with Language Manual (1966), verban is, is die verspreiding van die eerste volume van die Dictionary of Montenegrin National and Literary Language (2016) van die Montenegrynse Akademie van Wetenskap en Kuns weens politieke redes gestaak. Die verteenwoordigers van die Albanese en Bosniese volke in die Parlement van Montenegro het onder andere daarop aangedring dat die Dictionary of Montenegrin National and Literary Language weens die "beledigende" en "diskriminerende" definisies van die terme Albaniër en Bosniër onttrek word. Dit het weereens getoon dat Balkan-etnonieme en (of) demonieme aansienlike invloed het op die beskrywings van leksikale materiaal en dat hierdie twee taalelemente tot die situasie kan lei waar die politiek die leksikografie die onderspit laat delf. Dit is waarom ons die leksikografiese definisies van etnonieme en demonieme wat kontroversieel in Montenegro is, hoofsaaklik vanuit 'n linguistiese perspektief sal hanteer. Met hul basis van etniese en burgerlike identiteit as vertrekpunt wil ons die moontlikhede van en regverdiging vir die definisies van hierdie konsepte met inagneming van die groter sosio-politieke struktuur ondersoek.

Palabras clave : etnoniem; demoniem; volke; inwoner; balkan; woordeboek; leksikografiese definisie; herdefinisie; etniese identiteit; burgerlike identiteit.

        · resumen en Inglés     · texto en Inglés     · Inglés ( pdf )

 

Creative Commons License Todo el contenido de esta revista, excepto dónde está identificado, está bajo una Licencia Creative Commons