SciELO - Scientific Electronic Library Online

 
vol.33Performing Non-sexism via Degendering Phorie Forms in English: The Gap between Rules and Practice as Observed in the 9th Edition of Oxford Advanced Learner's Dictionary of Current EnglishLexicographic Treatment of Negation in Sepedi Paper Dictionaries índice de autoresíndice de materiabúsqueda de artículos
Home Pagelista alfabética de revistas  

Servicios Personalizados

Revista

Articulo

Indicadores

    Links relacionados

    • En proceso de indezaciónCitado por Google
    • En proceso de indezaciónSimilares en Google

    Compartir


    Lexikos

    versión On-line ISSN 2224-0039versión impresa ISSN 1684-4904

    Resumen

    DUROVIC, Zorica. Frekwensie of sleutelstatus?. Lexikos [online]. 2023, vol.33, pp.184-206. ISSN 2224-0039.  https://doi.org/10.5788/33-1-1807.

    Die moontlikheid om elektroniese korpora sedert die tweede helfte van die laaste eeu saam te stel, het nuwe geleenthede vir woordeskat-navorsing geskep. Dit het ook gelei tot die ontwikkeling van 'n reeks rekenaarsagteware-oplossings vir die leksikale ontleding van tekste en die saamstel van woordeskatlyste vir taalaanleerders. In hierdie artikel word die verskille in die samestelling van tegniese woordeskatlyste volgens hul fre-kwensie en sleutelstatus in korpora van Engels vir Spesifieke Doelwitte (ESD) bespreek. Albei kriteria word in terme van hul voor- en nadele bespreek, asook die moontlikhede van die gerieflik-ste kombinasie van beide. Laastens is die woordfrekwensielys aangevul met sleutelwoorde om 'n omvattender, maar steeds heel haalbare woordelys te verskaf wat geskik is om 'n tweetalige glossarium saam te stel of wat uitgebrei kan word tot 'n woordeboek.

    Palabras clave : woordelys; frekwensie; sleutelstatus; sleutelwoorde; korpus; skeepsingenieurswese; engels; leksis; woordeskat.

            · resumen en Inglés     · texto en Inglés     · Inglés ( pdf )