SciELO - Scientific Electronic Library Online

 
vol.19 número1 índice de autoresíndice de materiabúsqueda de artículos
Home Pagelista alfabética de revistas  

Servicios Personalizados

Revista

Articulo

Indicadores

    Links relacionados

    • En proceso de indezaciónCitado por Google
    • En proceso de indezaciónSimilares en Google

    Compartir


    South African Journal of Industrial Engineering

    versión On-line ISSN 2224-7890

    Resumen

    DE VRIES, M.  y  VAN RENSBURG, A.C. J. Enterprise Architecture - New business value perspectives. S. Afr. J. Ind. Eng. [online]. 2008, vol.19, n.1, pp.1-16. ISSN 2224-7890.

    Organisasies word vandag gekenmerk deur konglomeraatorganisasiestrukture wat groei deur middel van die samesmelting en oorname van ander organisasies. Korporaatkantore sal hoër-staande kennis en vaardighede moet toevoeg om te verseker dat die versameling van diverse besighede groter is as wanneer hul onafhanklik van mekaar opereer. 'n Nuwe bestuursbenadering word benodig om sinergieë tussen die diverse besighede, hul prosesse en stelsel-landskappe te skep. Ondernemingsargitektuur (OA) skep waarde op 'n korporatiewe vlak deur die fasilitering van proses/inligtingtegnologiebelyning en sinergie-skepping tussen verskillende strategiese besigheidseenhede. Ongelukkig faal vele OA projekte weens 'n kort-termyn finansiële fokus en prestasie-meting. Hierdie artikel ondersoek die moontlikheid om OA te koppel aan 'n korporatiewe gebalanseerde telkaart (KBT) om sodanig OA se lang-termyn finansiële verbeteringsvermoë ter ondersteuning van besigheidstrategie te demonstreer. Die KBT konteks word dus gebruik om OA doelwitte te rig om gekontekstualiseerde waarde vir 'n spesifieke ondernening te skep.

            · resumen en Inglés     · texto en Inglés     · Inglés ( pdf )