SciELO - Scientific Electronic Library Online

 
vol.19 número1 índice de autoresíndice de materiabúsqueda de artículos
Home Pagelista alfabética de revistas  

Servicios Personalizados

Revista

Articulo

Indicadores

    Links relacionados

    • En proceso de indezaciónCitado por Google
    • En proceso de indezaciónSimilares en Google

    Compartir


    South African Journal of Industrial Engineering

    versión On-line ISSN 2224-7890

    Resumen

    MALIE, M.; DUFFY, N.  y  VAN RENSBURG, A.C. J. Enterprise resource planning solution selection criteria in medium-sized South African companies. S. Afr. J. Ind. Eng. [online]. 2008, vol.19, n.1, pp.17-30. ISSN 2224-7890.

    Die doel van hierdie studie is om die faktore te identifiseer wat deur medium-grootte Suid-Afrikaanse firmas gebruik kan word in die aankoop van hulpbronbeplanningstelsels. Deur 'n uitgebreide literatuurstudie is veertien kriteria geïdentifiseer wat gebruik kan word as 'n meganisme om die aankoop van die stelsel te evalueer. Uit hierdie kriteria is 'n vraelys ontwerp wat die kriteria toets en evalueer op 'n tien-punt skaal. Uit die ondersoekresultate is gevind dat vervaardiging- en nie-vervaardigingsondernemings betroubaarheid, versoenbaarheid, diens, en ondersteuning beskou as die belangrikste kriteria wat gebruik kan word in die keuse van 'n hulpbronbeplanningstelsel.

            · resumen en Inglés     · texto en Inglés     · Inglés ( pdf )