SciELO - Scientific Electronic Library Online

 
vol.19 número1 índice de autoresíndice de materiabúsqueda de artículos
Home Pagelista alfabética de revistas  

Servicios Personalizados

Revista

Articulo

Indicadores

    Links relacionados

    • En proceso de indezaciónCitado por Google
    • En proceso de indezaciónSimilares en Google

    Compartir


    South African Journal of Industrial Engineering

    versión On-line ISSN 2224-7890

    Resumen

    KHOTA, I.A.  y  PRETORIUS, L.. Embedded innovation - Strategic management incubators for knowledge hegemony. S. Afr. J. Ind. Eng. [online]. 2008, vol.19, n.1, pp.105-118. ISSN 2224-7890.

    Wêreldwye kompetisie asook produkleierskap is strategiese uitdagings wat Suid-Afrikaanse innoveerders in die volgende dekade gaan aanspoor. Hierdie navorsing identifiseer strategiese drywers en korporatiewe posisionering wat nodig is in die konteks van ingenieursbestuur om van hierdie uitdagings aan te spreek. Sodoende word 'n aktiewe vervaardigings- en innovasielandskap wat kan lei tot welvaart-skepping w Suid-Afrikaanse belanghebbendes bevorder. Deur te fokus op die produklewensiklus word 'omgewings van kompeterende voordeel' binne in konteks-, hulpbron- en geleentheidsbestuur geïdentifiseer. Die doel is om 'n organisasie-kultuur te skep wat deurentyd intellektuele eiendom en kennisbestuur as bronne van innovasie en kompeterende voordeel vooropstel.

            · resumen en Inglés     · texto en Inglés     · Inglés ( pdf )