SciELO - Scientific Electronic Library Online

 
vol.19 número1 índice de autoresíndice de materiabúsqueda de artículos
Home Pagelista alfabética de revistas  

Servicios Personalizados

Revista

Articulo

Indicadores

    Links relacionados

    • En proceso de indezaciónCitado por Google
    • En proceso de indezaciónSimilares en Google

    Compartir


    South African Journal of Industrial Engineering

    versión On-line ISSN 2224-7890

    Resumen

    DIMITROV, D.; SCHREVE, K.; DE BEER, N.  y  CHRISTIANE, P.. Three dimensional printing in the South African industrial environment. S. Afr. J. Ind. Eng. [online]. 2008, vol.19, n.1, pp.195-213. ISSN 2224-7890.

    Sterk groei in die verkope van drie dimensionele drukkers (3DP) kenmerk die onlangse groei in die snelle prototipe industrie in Suid-Afrika. Ten spyte daarvan dat hierdie 'n internasionale tendens reflekteer, blyk dit dat die werklike waarde van die tegnologie nog nie ten volle waardeer word in die industriële gemeenskap nie, veral aangesien daar so 'n groot verskeidenheid masjiene in die mark beskikbaar is. 'n Oorsig oor die huidige stand en vermoë van drie dimensionele drukkers word hier gegee. 'n Klassifikasiestruktuur - gebaseer op die inkspuitdrukkertegnologie - word ontwikkel en voorgestel. Verskillende druktegnieke en konsepprosesse word ontleed. Daar word ook gekyk na die voor- en nadele hiervan. Tipiese voorbeelde van drie verskillende toepassings (vervaardiging, medies, en argitektuur) word aangebied en bespreek. Basiese riglyne vir 'n ingeligte keuse van die regte tegnologie vir 'n spesifieke toepassing word ook gegee.

            · resumen en Inglés     · texto en Inglés     · Inglés ( pdf )