SciELO - Scientific Electronic Library Online

 
vol.20 número2 índice de autoresíndice de materiabúsqueda de artículos
Home Pagelista alfabética de revistas  

Servicios Personalizados

Revista

Articulo

Indicadores

    Links relacionados

    • En proceso de indezaciónCitado por Google
    • En proceso de indezaciónSimilares en Google

    Compartir


    South African Journal of Industrial Engineering

    versión On-line ISSN 2224-7890

    Resumen

    LUBBE, F.H.  y  BRENT, A.C.. The transfer and commercialisation of technology from South Africa to foreign markets in the financial services industry. S. Afr. J. Ind. Eng. [online]. 2009, vol.20, n.2, pp.69-80. ISSN 2224-7890.

    Internasionale tegnologieoordragprosesse (ITO) is kompleks, riskant, en faal dikwels. Wanneer organisasies in die finansiële dienste sektor die geleentheid bekom om besigheidsmodelle en kerntegnologieë oor te dra na buitelandse markte, is oorkoepelende tegnologie- en marknavorsing noodsaaklik. Verskeie verwante teorieë en modelle in tegnologieoordrag is bestudeer om 'n ITO-model te ontwikkel. Onderhoude met individue is gevoer en fokusgroepsessies is gehou om faktore wat die sukses van ITO in the finansiële dienstesektor bepaal, en meer spesifiek is 'n organisasie in die korttermyn-versekeringindustrie, se rangorde te bepaal. Dié suksesfaktore is geïmplementeer in die ontwikkelde markevaluasiemodel waardeur die gebruiker genoodsaak word om evaluasiewaardes vir elke faktor in te voer. Die evaluasiemodel voorsien dan 'n waarde wat die markpotensiaal bepaal. Die model kan gebruik word om 'n enkele of verskeie markte te evalueer. Die studie wys daarop dat twee faktore veral belangrik is, naamlik die invloed wat verteenwoordigers mag hê op die ITO-proses, en die ITO-strategie wat deurgevoer word. Navorsing word voorgestel om die ontwikkelde model verder te valideer.

            · resumen en Inglés     · texto en Inglés     · Inglés ( pdf )