Servicios Personalizados
Articulo
Indicadores
Links relacionados
Citado por Google
Similares en Google
Compartir
South African Journal of Industrial Engineering
versión On-line ISSN 2224-7890
versión impresa ISSN 1012-277X
Resumen
CHIHURI, S. y PRETORIUS, L.. Managing risk for success in a South African engineering and construction project environment. S. Afr. J. Ind. Eng. [online]. 2010, vol.21, n.2, pp.63-78. ISSN 2224-7890.
Die rol wat projekrisikobestuur in die suksesvolle aflewering van ingenieurs- en konstruksieprojekte in Suid-Afrika speel word hier aangespreek.'n Vraelys is ontwikkel om benaderings tot risikobestuur asook toerusting en tegnieke vir risikoidentifisering te ondersoek. Die belangrikste bevinding is dat risikobestuur 'n belangrike rol speel in die sukses van projekte in Suid-Afrika. Die implementering van risikobestuurtoerusting en -tegnieke is aangedui as een van die grootste uitdagings wat oorkom moet word. Dit blyk dat die algemene aanvaarding van projekrisikobestuur in die Suid-Afrikaanse konteks bemoeilik word deur lae vlakke van kennis en vaardigheid.