SciELO - Scientific Electronic Library Online

 
vol.21 número2A hybrid genetic algorithm-neural network approach for pricing cores and remanufactured coresActivity-based costing for vehicle routing problems índice de autoresíndice de materiabúsqueda de artículos
Home Pagelista alfabética de revistas  

Servicios Personalizados

Revista

Articulo

Indicadores

    Links relacionados

    • En proceso de indezaciónCitado por Google
    • En proceso de indezaciónSimilares en Google

    Compartir


    South African Journal of Industrial Engineering

    versión On-line ISSN 2224-7890

    Resumen

    DARESTANI, S. Avakh; ISMAIL, M.Y.; ISMAIL, N.  y  YUSUFF, R.M.. Quantifying suppliers' product quality: An exploratory product audit method. S. Afr. J. Ind. Eng. [online]. 2010, vol.21, n.2, pp.149-160. ISSN 2224-7890.

    Die gehalte van grondstowwe en produkte/komponente wat deur leweransiers verskaf word, speel 'n kritiese rol in die gehalte van die finale produk. Dit het die norm geword in die motorvervaardigingsbedryf dat daar van leweransiers verwag word om hulle produkkwaliteit en -diens te meet by wyse van 'n produkouditmetode. Die meting van produkkwaliteit word benadruk deur QS9000 VDA6.5 en ISO/TS16949. Uit 'n mededingingshoek en ook om kontinue verbetering te monitor, is dit noodsaaklik dat leweransiers se verrigting gemeet word. Gehalte en aflewering is twee van die belangrikste indikatore van leweransiersverrigting. In hierdie artikel word 'n statistiese model voorgehou vir die meting van die kwaliteit van die gelewerde produk. Die metode ken verskillende gewigte toe aan die veranderlikes en attribute. Daarbenewens, volgens die normaalverdeling, word die toleransiesone verdeel in drie areas met verskillende tellings. Gevolglik kan die kwaliteit van die leweransiers se produkte gemonitor word aan die hand van die produkgehalte-oudittelling ("product quality audit score - PQAS").

            · resumen en Inglés     · texto en Inglés     · Inglés ( pdf )