Servicios Personalizados
Articulo
Indicadores
Links relacionados
- Citado por Google
- Similares en Google
Compartir
South African Journal of Industrial Engineering
versión On-line ISSN 2224-7890
versión impresa ISSN 1012-277X
Resumen
BARRY, M-L. y UYS, L.. An investigation into the status of project management in South Africa. S. Afr. J. Ind. Eng. [online]. 2011, vol.22, n.1, pp.29-44. ISSN 2224-7890.
Hierdie navorsing ondersoek die status van projekbestuur in Suid-Afrika. Een-en-tagtig respondente het deelgeneem. Dit is bevind dat interne rolspelers meer geneig is om dieselfde opinies te hê oor projeksukses as eksterne rolspelers; en dat projekbestuurders optimisties is in verslaggewing omdat hulle nie die projekrolspelers wil teleurstel nie. Die top vyf faktore om projeksukses te haal is spanwerk, kostebestuur, projekbeplanning, bestekbestuur, en leierskap. Die ses belangrikste indikators van projeksukses is kliënt-tevredenheid, vaardigheid van die projekspan, inkoop van senior bestuur, kommunikasie of projekverslaggewing, bestekbestuur, en om die projek betyds af te lewer.