Servicios Personalizados
Revista
Articulo
Indicadores
Links relacionados
Citado por Google
Similares en Google
Compartir
South African Journal of Industrial Engineering
versión On-line ISSN 2224-7890
Resumen
ZHARFI, V. y MIRZAZADEH, A.. A new algorithm for optimization of the fuzzy relation equation with max-algebraic sum composition. S. Afr. J. Ind. Eng. [online]. 2011, vol.22, n.1, pp.55-66. ISSN 2224-7890.
Hierdie artikel bestudeer 'n optimiseringsprobleem met 'n lineêre doelwitfunksie en wasige randvoorwaardes met 'n algebraïese somsamestelling. Aanvanklik word sommige eienskappe van die minimale oplossings van die wasige vergelykings en die algebraïese samestelling getoon. Daarna word 'n nuwe algoritme vir die oplossing van die optimiseringsprobleem afgelei. Numeriese voorbeelde word voorsien om die teoretiese resultate te ondersteun.












