SciELO - Scientific Electronic Library Online

 
vol.22 número1Planning empty container relocations under uncertaintyTwo-commodity perishable inventory system with bulk demand for one commodity índice de autoresíndice de materiabúsqueda de artículos
Home Pagelista alfabética de revistas  

Servicios Personalizados

Revista

Articulo

Indicadores

    Links relacionados

    • En proceso de indezaciónCitado por Google
    • En proceso de indezaciónSimilares en Google

    Compartir


    South African Journal of Industrial Engineering

    versión On-line ISSN 2224-7890

    Resumen

    DODOO, E.N.D.; VAN WAVEREN, C.C.  y  CHAN, K-Y.. An empirical study of factors and cognisant measures for project quality in the design phase: A case of building projects in the Department of Building and Engineering Services of Botswana. S. Afr. J. Ind. Eng. [online]. 2011, vol.22, n.1, pp.137-154. ISSN 2224-7890.

    In Botswana was daar verskeie klagtes ontvang aangaande die kwaliteit van bouprojekte soos uitgevoer deur die Departement van Bou- en Ingenieursdienste (DBES) in Botswana. Twee doelwitte is vir hierdie studie gestel: Eerstens om deelnemers in DBES projekte te evalueer aan die hand van 16 geïdentifiseerde faktore ten opsigte van die kwaliteit van bouprojekte tydens die ontwerpfase van hierdie projekte; en tweedens om die verwantskap te ondersoek tussen die 16 faktore in die ontwerpfase van bouprojekte en die vyf maatstawwe wat tydens die ontwerpfase in aanmerking geneem word. 'n Kwantitatiewe navorsingsmetodiek is tydens hierdie studie gebruik, waar 'n totaal van 115 vraelyste uitgestuur is. 'n Beskrywende en meerveranderlike analise is uitgevoer.

            · resumen en Inglés     · texto en Inglés     · Inglés ( pdf )