SciELO - Scientific Electronic Library Online

 
vol.24 número3 índice de autoresíndice de materiabúsqueda de artículos
Home Pagelista alfabética de revistas  

Servicios Personalizados

Revista

Articulo

Indicadores

    Links relacionados

    • En proceso de indezaciónCitado por Google
    • En proceso de indezaciónSimilares en Google

    Compartir


    South African Journal of Industrial Engineering

    versión On-line ISSN 2224-7890

    Resumen

    MINNAAR, J.R.; BASSON, W.  y  VLOK, P.J.. Quantitative methods required for implementing PAS 55 or the ISO 55000 series for asset management. S. Afr. J. Ind. Eng. [online]. 2013, vol.24, n.3, pp.98-111. ISSN 2224-7890.

    OPSOMMING Batebestuur is 'n belangrike aspek van enige organisasie. Batebestuur laat organisasies toe om waarde uit hul bates te ontgin. PAS 55 (die publieke spesifikasie van die Britse Standaarde Instituut) verskaf 'n gestandaardiseerde raamwerk vir die implementering van 'n batebestuurstelsel. Die Internasionale Organisasie vir Standaardisering (ISO) is ook besig om 'n stel internasionale standaarde te publiseer wat verder poog om batebestuurstelsels te standardiseer. Beide hierdie dokumente beskryf egter slegs wat gedoen moet word, nie hoe dit gedoen moet word nie. Hierdie artikel gee 'n oorsig van beskikbare numeriese metodes wat organisasies kan gebruik wanneer 'n batebestuurstelsel geïmplementeer word.

            · resumen en Inglés     · texto en Inglés     · Inglés ( pdf )