SciELO - Scientific Electronic Library Online

 
vol.26 número1Preventive maintenance using Reliability Centred Maintenance (RCM): A case study of a ferrochrome manufacturing company índice de autoresíndice de materiabúsqueda de artículos
Home Pagelista alfabética de revistas  

Servicios Personalizados

Revista

Articulo

Indicadores

    Links relacionados

    • En proceso de indezaciónCitado por Google
    • En proceso de indezaciónSimilares en Google

    Compartir


    South African Journal of Industrial Engineering

    versión On-line ISSN 2224-7890

    Resumen

    GEYER, R.W.  y  FOURIE, C.J.. Determining the suitability of a business process modelling technique for a particular application. S. Afr. J. Ind. Eng. [online]. 2015, vol.26, n.1, pp.252-266. ISSN 2224-7890.

    Organisasies definieer en dokumenteer hulle besigheidsprosesse op 'n formele wyse om hulle prosesse te verstaan en gevolglik hulle deurlopende ontwikkeling, verbetering en bestuur te bemagtig. Ten einde die uitvoering van hierdie aktiwiteit aan te spreek, kan organisasies besigheidsprosesmodellering gebruik om grafiese modelle van hulle besigheidsprosesse te ontwerp. Daar word egter kennis geneem dat dit moeilik is om 'n geskikte besigheidsprosesmodellering tegniek te kies ter ondersteuning van 'n spesifieke toepassing van besigheidsprosesmodellering. Dit is weens die groot hoeveelheid bestaande besigheidsprosesmodellering tegnieke, die impak van hulle verskillende vermoëns, asook die gebrek aan formele maatstawwe om toe te pas om hulle bruikbaarheid vir sekere modellering aanwendings te bepaal. Die artikel stel verder maatstawwe voor vir evaluering van die bruikbaarheid van besigheidsproses modellering tegnieke vir sekere modellering aanwendings. Dit wys ook die gebruik van hierdie metings raamwerk om n geskikte besigheidsproses modellering tegniek vir n spesifieke modellering toepassing te bepaal.

            · resumen en Inglés     · texto en Inglés     · Inglés ( pdf )