Servicios Personalizados
Articulo
Indicadores
Links relacionados
Citado por Google
Similares en Google
Compartir
South African Journal of Industrial Engineering
versión On-line ISSN 2224-7890
versión impresa ISSN 1012-277X
Resumen
MOTSOENENG, D.; SCHULTZ, C. y BEZUIDENHOUT, A.. Validation of training priorities of engineers in the platinum mining industry in South Africa. S. Afr. J. Ind. Eng. [online]. 2015, vol.26, n.3, pp.1-11. ISSN 2224-7890. http://dx.doi.org/dx.doi.org/10.7166/26-3-1163.
Ondanks 'n betekenisvolle behoefte is daar min navorsing gedoen in Suid-Afrika oor die validering van generiese opleidingsprioriteite van ingenieurs in die platinum myn industrie. Die doel van die studie was om die geldigheid van die generiese opleidingsprioriteite van platinum myn ingenieurs te ondersoek in drie provinsies in Suid-Afrika. 'n Kwantitatiewe navorsingsmetode was gebruik, 'n vier-punt Likert-tipe vraelys was ontwikkel, en 'n doelgerigte steekproef was gebruik. Die resultate van die studie het getoon dat teoretiese kennis, tegniese vaardighede, bestuursvaardighede en ingenieursbeginsels die generiese opleidingsprioriteite is.