SciELO - Scientific Electronic Library Online

 
vol.26 número3 índice de autoresíndice de materiabúsqueda de artículos
Home Pagelista alfabética de revistas  

Servicios Personalizados

Revista

Articulo

Indicadores

    Links relacionados

    • En proceso de indezaciónCitado por Google
    • En proceso de indezaciónSimilares en Google

    Compartir


    South African Journal of Industrial Engineering

    versión On-line ISSN 2224-7890

    Resumen

    MAHLANGU, B.P.  y  KRUGER, L.P.. The impact of the maintenance management system: A case study of the PetroSA GTL refinery. S. Afr. J. Ind. Eng. [online]. 2015, vol.26, n.3, pp.167-182. ISSN 2224-7890.  https://doi.org/10.7166/26-3-1197.

    Hierdie navorsing het ondersoek ingestel na die invloed van die instandhoudings-bestuurstelsel op die produksie en winsgewendheid van die PetroSA raffinadery. Die twee populasiegroepe wat deelgeneem het, was die instandhoudingsgroep, bestaande uit 56 respondente, en die produksiegroep, bestaande uit 38 respondente. Die literatuuroorsig wat vir hierdie studie gedoen is dui daarop dat die instandhoudingsbestuurstelsel produksie en winsgewendheid by die PetroSA Raffinadery verhoog het. Die instandhoudingstelkaart-beoordelingsinstrument bestaande uit ses perspektiewe is gebruik om die gaping tussen die instandhoudingsbestuurstelsel, produksie en winsgewendheid te bepaal. Die positivistiese paradigma, deduktiewe proses, 'n deursnee-kwantitatiewe opname en beskrywende statistiek is gebruik.

            · resumen en Inglés     · texto en Inglés     · Inglés ( pdf )