SciELO - Scientific Electronic Library Online

 
vol.26 número3 índice de autoresíndice de materiabúsqueda de artículos
Home Pagelista alfabética de revistas  

Servicios Personalizados

Articulo

Indicadores

Links relacionados

  • En proceso de indezaciónCitado por Google
  • En proceso de indezaciónSimilares en Google

Compartir


South African Journal of Industrial Engineering

versión On-line ISSN 2224-7890
versión impresa ISSN 1012-277X

Resumen

YILDIZ, A.  y  ERGUL, E.U.. A two-phased multi-criteria decision-making approach for selecting the best smartphone. S. Afr. J. Ind. Eng. [online]. 2015, vol.26, n.3, pp.194-215. ISSN 2224-7890.  http://dx.doi.org/10.7166/26-3-1208.

Gedurende die afgelope twintig jaar het daar vinnige en noemenswaardige ontwikkeling in die kommunikasie en informasie tegnologie geskied. In parallel hiermee het die belangrikheid van slimtelefone toegeneem. Daarmee saam stel slimtelefoon-vervaardigers gereeld nuwe modelle met nuwe funksies vry. Dit is dus moeilik vir 'n potensiële kliënt om die beste seleksie uit die groot verskeidenheid tot hul beskikking te maak. Slimtelefoonseleksie is 'n ingewikkelde multi-kriteria besluitnemingsprobleem. Die besluitnemingsproses word dus gefasiliteer deur gebruik te maak van multi-kriteria besluitnemingsmetodes. Hierdie artikel bepaal die beste slimtelefoon vanuit agt-en-twintig alternatiewe deur gebruik te maak van drie hoof kriteria en sewentien subkriteria met die hulp van 'n twee-ledige multi-kriteria besluitnemingsbenadering. Eerstens word die agt-en-twintig alternatiewe met behulp van die analitiese netwerk proses gerangskik en daaruit word 'n model, wat uit die vier beste alternatiewe bestaan, geskep. Laastens word die beste slimtelefoon gekies deur die veralgemeende Choquet integraal metode op die model toe te pas.

        · resumen en Inglés     · texto en Inglés     · Inglés ( pdf )

 

Creative Commons License Todo el contenido de esta revista, excepto dónde está identificado, está bajo una Licencia Creative Commons