SciELO - Scientific Electronic Library Online

 
vol.27 número3 índice de autoresíndice de materiabúsqueda de artículos
Home Pagelista alfabética de revistas  

Servicios Personalizados

Revista

Articulo

Indicadores

    Links relacionados

    • En proceso de indezaciónCitado por Google
    • En proceso de indezaciónSimilares en Google

    Compartir


    South African Journal of Industrial Engineering

    versión On-line ISSN 2224-7890

    Resumen

    DE VRIES, M.. Guiding the development of enterprise design approaches. S. Afr. J. Ind. Eng. [online]. 2016, vol.27, n.3, pp.12-22. ISSN 2224-7890.  https://doi.org/10.7166/27-3-1621.

    Ondernemingsingenieurswese (OI) is 'n opkomende dissipline wat fokus op fenomene wat verband hou met die evolusie van die onderneming. Vorige navorsing het getoon dat een spesifieke fenomeen addisionele navorsing benodig, naamlik die onvermoeë van die onderneming as 'n komplekse sosio-tegniese stelsel, om aan te pas by 'n dinamies-veranderende omgewing. Alhoewel veelvuldige teoretiese ontwerpbenaderings bestaan (insluitende metodologieë, raamwerke en modelleringstale), is daar 'n gebrek aan empiriese bewyse rakende hul effektiwiteit. Verder toon navorsing dat maatskappye gewoonlik gebruikmaak van 'n kombinasie van ondernemingsontwerpsbenaderings wat elkeen op 'n ander stel belange fokus. Nuwe ontwerpsbenaderings dui egter nie altyd hul beperkte en voorwaardelike bruikbaarheid aan in terme van konteks en omvang nie, en hul evaluasie word derhalwe bemoeilik. Hierdie artikel voorsien riglyne aan navorsers vir die konstruksionele ontwerp van nuwe ontwerpsbenaderings om sodoende die sistematiese ontwikkeling van die OI kennisbasis aan te moedig.

            · resumen en Inglés     · texto en Inglés     · Inglés ( pdf )