SciELO - Scientific Electronic Library Online

 
vol.27 número3 índice de autoresíndice de materiabúsqueda de artículos
Home Pagelista alfabética de revistas  

Servicios Personalizados

Revista

Articulo

Indicadores

    Links relacionados

    • En proceso de indezaciónCitado por Google
    • En proceso de indezaciónSimilares en Google

    Compartir


    South African Journal of Industrial Engineering

    versión On-line ISSN 2224-7890

    Resumen

    MOLETSANE, M.G. et al. Tensile properties and microstructure of direct metal laser-sintered TI6AL4V (ELI) Alloy. S. Afr. J. Ind. Eng. [online]. 2016, vol.27, n.3, pp.110-121. ISSN 2224-7890.  https://doi.org/10.7166/27-3-1667.

    Direkte lasermetaalsintering is 'n toevoegingsvervaardigingtegniek wat gebruik word om metaalpoeier met 'n hoë drywing laser te smelt. So word doelgemaakte onderdele, ligte strukture of ander ingewikkelde voorwerpe geproduseer. Metaal poeier word gesmelt en gestol op n baan-vir-baan, laag-vir-laag wyse. Die bou rigting kan dus die meganiese eienskappe van die onderdeel beïnvloed. Die meganiese eienskappe en mikrostruktuur van materiaal wat met direkte lasermetaalsintering geproduseer word hang onder andere van die poeier eienskappe, die proses parameters, skandeer strategie en bou geometrie af. Die mikrostruktuur, trekeienskappe en poreusheid van direkte lasermetaalgesinterde Ti6Al4V horisontale monsters is analiseer. n Defekanalise met behulp van CT-skanderings in die vooraf vervormde monsters is gebruik om die kraakvormingsmeganisme tydens die trektoetse te bepaal. Onbehandelde en hittebehandelde monsters is getoets. Die meganiese eienskappe van die monsters word in detail bespreek.

            · resumen en Inglés     · texto en Inglés     · Inglés ( pdf )