SciELO - Scientific Electronic Library Online

 
vol.27 número3 índice de autoresíndice de materiabúsqueda de artículos
Home Pagelista alfabética de revistas  

Servicios Personalizados

Revista

Articulo

Indicadores

    Links relacionados

    • En proceso de indezaciónCitado por Google
    • En proceso de indezaciónSimilares en Google

    Compartir


    South African Journal of Industrial Engineering

    versión On-line ISSN 2224-7890

    Resumen

    VAN ZYL, I. et al. Validation of miniaturised tensile testing on DMLS TI6AL4V (ELI) specimens. S. Afr. J. Ind. Eng. [online]. 2016, vol.27, n.3, pp.192-200. ISSN 2224-7890.  https://doi.org/10.7166/27-3-1666.

    Direkte lasermetaalsintering is 'n nuwe vervaardigingstegniek wat vinnig ontwikkel. Aangesien onderdele met die tegniek vervaardig word deur poeier te smelt en dan weer te laat stol is dit belangrik dat die bougeometrie eweredig is, om sodoende die verlangde meganiese eienskappe te bewerkstellig. Om 'n materiaal te sertifiseer moet toetsmonsters ontwerp en vervaardig word volgens toepaslike standaarde. Miniature trekmonsters wat met direkte lasermetaalsintering vervaardig is, kan 'n goeie alternatief wees om gehaltebeheer te versnel. Hierdie studie gebruik onbehandelde- en spanningsverligte Ti6Al4V monsters met verskillende oppervlakafwerkings. Die kraakoppervlakke en meganiese eienskappe van die miniatuurtoetsmonsters is geanaliseer en vergelyk met standaard, volgrootte monsters ook met direkte lasermetaalsintering vervaardig. Die data toon dat die toepassing van miniatuur trektoetse vir versnelde analise van direkte lasermetaalsintering voorwerpe geldig is wanneer n korreksie faktor toegepas word op die lasdraende deursnee-oppervlak van die monster.

            · resumen en Inglés     · texto en Inglés     · Inglés ( pdf )