Servicios Personalizados
Articulo
Indicadores
Links relacionados
- Citado por Google
- Similares en Google
Compartir
South African Journal of Industrial Engineering
versión On-line ISSN 2224-7890
versión impresa ISSN 1012-277X
Resumen
SCHLUNZ, E.B.; BOKOV, P.M. y VAN VUUREN, J.H.. An optimisation-based decision support system framework for multi-objective in-core fuel management of nuclear reactor cores. S. Afr. J. Ind. Eng. [online]. 2016, vol.27, n.3, pp.201-209. ISSN 2224-7890. http://dx.doi.org/10.7166/27-3-1650.
Binne-kern brandstofbestuur (BKBB) behels die neem van besluite oor die rangskikking van brandstofelemente in 'n kernreaktor. So 'n rangskikking staan bekend as 'n herlaai-konfigurasie en beïnvloed die doeltreffendheid en doelmatigheid van brandstofverbruik in die reaktor. 'n Besluitsteunstelsel (BSS) mag kernreaktor-operateurs help om die kwaliteit van hul herlaaikonfigurasie-ontwerpe te verbeter. In hierdie artikel word 'n generiese optimerings-gebaseerde BSS vir veeldoelige BKBB voorgestel wat ten doel het om as 'n hoë-vlak formalisering van 'n gerekenariseerde toepassing te dien wat operateurs kan bystaan met hul komplekse BKBB-verwante besluite.