Servicios Personalizados
Articulo
Indicadores
Links relacionados
- Citado por Google
- Similares en Google
Compartir
South African Journal of Industrial Engineering
versión On-line ISSN 2224-7890
versión impresa ISSN 1012-277X
Resumen
SINGH, R. y LALK, J.. An investigation into the barriers to energy efficiency within medium to large manufacturing firms operating withinin the eThekwini municipal area. S. Afr. J. Ind. Eng. [online]. 2016, vol.27, n.3, pp.287-302. ISSN 2224-7890. http://dx.doi.org/10.7166/27-3-1658.
Voorlopige ondersoeke oor energiedoeltreffendheid in vervaar-digingsaktiwiteite van maatskappye in Suid-Afrika toon dat daar geen vorige studies bestaan wat fokus op die struikelblokke van toepassing op bestaande energiedoeltreffendheid nie. Hierdie artikel ondersoek 'n energiedoeltreffendheidsgaping wat bestaan binne medium tot groot vervaardigingsmaatskappye binne die eThekwini munisipale gebied. Die ondersoek identifiseer en analiseer gepaardgaande beperkinge wat bestuurders binne sulke maatskappye verhinder om energie doeltreffendheid te implementeer. Die ondersoek en analise strek oor 'n aantal vervaardigingsektore. Die bevindinge van hierdie navorsing dui daarop dat heelwat meer bereik kan word in terme van energie-doeltreffendheid binne die verskeie vervaardigingsubsektore in Suid-Afrika. Hierdie gevolgtrekkings behoort in ag geneem te word deur beleidmakers tydens die opstel van 'n nuwe beleid oor energie-doeltreffendheid.