SciELO - Scientific Electronic Library Online

 
vol.28 número1Development of a project management methodology for the consulting engineering industryThe discrete time, cost and quality trade-off problem in project scheduling: An efficient solution method based on CellDE algorithm índice de autoresíndice de materiabúsqueda de artículos
Home Pagelista alfabética de revistas  

Servicios Personalizados

Revista

Articulo

Indicadores

    Links relacionados

    • En proceso de indezaciónCitado por Google
    • En proceso de indezaciónSimilares en Google

    Compartir


    South African Journal of Industrial Engineering

    versión On-line ISSN 2224-7890

    Resumen

    GROBBELAAR, S.S.  y  MEYER, I.A.. The dynamics of regional economic integration: a system dynamics analysis of pathways to the development of value chains in the southern African customs union. S. Afr. J. Ind. Eng. [online]. 2017, vol.28, n.1, pp.73-89. ISSN 2224-7890.  https://doi.org/10.7166/28-1-1613.

    Ten spyte van vooruitgang in beter samewerking binne die Suider-Afrikaanse Doeane-Unie (SADU), kan dit aangevoer word dat ware ekonomiese integrasie nog ontbreek. Die ontwikkeling van oorgrens-waardekettings word beskou as 'n moontlike drywer van plaaslike ekonomiese integrasie. Hierdie artikel maak gebruik van 'n stelseldenke proses om die dinamiese proses van streekswye ekonomiese integrasie en waardeketting ontwikkeling te ondersoek. Ons gebruik 'n induktiewe benadering om roetes tot waardeketting ontwikkeling deur middel van gevallestudies in landbou-verwerking en die motorsektor, te ondersoek. Die uitkoms van die dinamiese hipotese is om 'n raamwerk te ontwikkel om strategiese besluitneming en beleidsaksie vir die ontwikkeling van oorgrens-waardekettings in SADU te ondersteun.

            · resumen en Inglés     · texto en Inglés     · Inglés ( pdf )