SciELO - Scientific Electronic Library Online

 
vol.28 número1Quality performance: The case of construction projects in the electricity industry in KenyaHybrid supply chains in emerging markets: The case of the Mexican auto industry índice de autoresíndice de materiabúsqueda de artículos
Home Pagelista alfabética de revistas  

Servicios Personalizados

Revista

Articulo

Indicadores

    Links relacionados

    • En proceso de indezaciónCitado por Google
    • En proceso de indezaciónSimilares en Google

    Compartir


    South African Journal of Industrial Engineering

    versión On-line ISSN 2224-7890

    Resumen

    FOURIE, C.J.  y  UMEH, N.E.. Application of lean tools in the supply chain of a maintenance environment. S. Afr. J. Ind. Eng. [online]. 2017, vol.28, n.1, pp.176-189. ISSN 2224-7890.  https://doi.org/10.7166/28-1-1507.

    Tradisioneel word lenige denke nie in die instandhoudingsomgewing (nie-vervaardiging) toegepas nie. In hierdie artikel word verslag gedoen oor lenige metodes wat in instandhoudingstoepassings gebruik kan word. Om dit moontlik te maak, is die bestuur van 'n tipiese voorsieningketting in 'n rollende materiaal diensorganisasie gebruik vir analise en validasie. Aanvanklik is die bestaande voorsieningskettingproses grafies voorgestel deur gebruik te maak van 'n diagram van die waardestroom om sodoende die nie-lenige aktiwiteite te identifiseer. Hierna is ander relevante lenige metodes op die bestaande voorsieningsketting toegepas. Uiteindelik is prestasie indikatore geformuleer om deurlopende hersiening en assessering moontlik te maak.

            · resumen en Inglés     · texto en Inglés     · Inglés ( pdf )