SciELO - Scientific Electronic Library Online

 
vol.28 número3 índice de autoresíndice de materiabúsqueda de artículos
Home Pagelista alfabética de revistas  

Servicios Personalizados

Articulo

Indicadores

Links relacionados

  • En proceso de indezaciónCitado por Google
  • En proceso de indezaciónSimilares en Google

Compartir


South African Journal of Industrial Engineering

versión On-line ISSN 2224-7890
versión impresa ISSN 1012-277X

Resumen

HENNING, M.; HAGEDORN-HANSEN, D.  y  VON LEIPZIG, K.H.. Metacognitive learning: Skills development through gamification at the Stellenbosch learning factory as a case study. S. Afr. J. Ind. Eng. [online]. 2017, vol.28, n.3, pp.105-112. ISSN 2224-7890.  http://dx.doi.org/10.7166/28-3-1845.

Suid-Afrika het 'n hoë koste, lae uitkoms onderwysstelsel, wat bydra tot die werkloosheid en die tekort in vaardigheid in die land. Om die vaardigheidsgaping op 'n tersiêre vlak te oorbrug, is die 'Stellenbosch Learning Factory' (SLF) gestig. Leer fabrieke behels eksperimentele onderrig in 'n produksie omgewing deur gebruik te maak van 'n 'leer deur doen' benadering. 'Gamification', een van die onderrigmetodes wat gebruik word in die SLF, word ondersoek as 'n moontlike verbetering op die onderrig probleem in Suid-Afrika. Leer fabrieke kan gebruik word om werknemers op te lei, omdat die kennisoordrag wat ontstaan vanuit die werklike produksietoestande bevoordeel word, aangesien prosesverbeteringe implementeer en beoefen kan word sonder onderbreking van produksie. Die doel van hierdie studie was om die leerbydrae van die opvoedkundige speletjies wat geïmplementeer is by die SLF te bepaal. Dit is bereik deur die ontwikkeling van 'n drie-dimensionele matriks wat die hersiende weergawe van Bloom se taksonomie gebruik om die leersukses van die opvoedkundige speletjies by die SLF te bepaal.

        · resumen en Inglés     · texto en Inglés     · Inglés ( pdf )

 

Creative Commons License Todo el contenido de esta revista, excepto dónde está identificado, está bajo una Licencia Creative Commons