Servicios Personalizados
Articulo
Indicadores
Links relacionados
- Citado por Google
- Similares en Google
Compartir
South African Journal of Industrial Engineering
versión On-line ISSN 2224-7890
versión impresa ISSN 1012-277X
Resumen
BUTLER, L. y BRIGHT, G.. Management optimisation of mass customisation manufacturing using computational intelligence. S. Afr. J. Ind. Eng. [online]. 2018, vol.29, n.1, pp.86-96. ISSN 2224-7890. http://dx.doi.org/10.7166/29-1-1790.
Rekenaarverwerkingintelligensie paradigmas kan gebruik word vir gevorderde vervaardigingstelsel optimering. 'n Statiese simulasie model van 'n gevorderde vervaardigingstelsel is onwikkel. Die doel van die vervaardigingstelsel is om 'n aanpasbare produk op groot skaal te vervaardig teen 'n kompeterende koste. Die doel van hierdie studie is om te bepaal of dié nuwe algoritme 'n beter vertoning as tradisionele optimeringsmetodes lewer. Die algoritme het 'n laer onkoste as die van n gesimuleerde uitgloei-algoritme en het n laer impak op die werksmag gehad.