SciELO - Scientific Electronic Library Online

 
vol.29 número3 índice de autoresíndice de materiabúsqueda de artículos
Home Pagelista alfabética de revistas  

Servicios Personalizados

Revista

Articulo

Indicadores

    Links relacionados

    • En proceso de indezaciónCitado por Google
    • En proceso de indezaciónSimilares en Google

    Compartir


    South African Journal of Industrial Engineering

    versión On-line ISSN 2224-7890

    Resumen

    FANTA, G.B.  y  PRETORIUS, L.. A conceptual framework for sustainable eHealth implementation in resource-constrained settings. S. Afr. J. Ind. Eng. [online]. 2018, vol.29, n.3, pp.132-147. ISSN 2224-7890.  https://doi.org/10.7166/29-3-2055.

    Daar is bewyse dat verskeie elektroniese-gesondheid (e-gesondheid) proefprojekte in ontwikkelende lande nie kon vorder tot volskaalse implementering nie. Die volhoubare implementering van e-gesondheid raamwerke wat in die literatuur rapporteer word, is lineêr gemodelleer en reflekteer nie die ware nie-lineariteit en dinamiese kompleksiteit wat hiermee assosieer word nie. Hierdie studie stel 'n volhoubare e-gesondheid implementeringsraamwerk voor om die langtermyn volhoubaarheid van e-gesondheidstelsels in ontwikkellende lande te ondersteun. Die raamwerk adresseer die nie-lineêre en dinamiese verhoudings tussen elemente van die ekosisteem in die implementering van e-gesondheid deur terugvoer stelsels deur 'n stelseldinamika benadering te volg. 'n Literaturstudie en 'n stelselsbenadering is gebruik om die interaksies tussen die elemente van n volhoubare e-gesondheid-stelsel te verstaan. Die resultate toon dat die langtermyn volhoubaarheid nie net van tegnologiese faktore afhang nie, maar dat ekonomiese, maatskaplike en organisatoriese faktore ook 'n rol speel. Die oorsaaklike-lus diagram beklemtoon die dinamiese wisselwerking tussen die faktore van 'n volhoubare e-gesondheidstelsel.

            · resumen en Inglés     · texto en Inglés     · Inglés ( pdf )