Servicios Personalizados
Articulo
Indicadores
Links relacionados
Citado por Google
Similares en Google
Compartir
South African Journal of Industrial Engineering
versión On-line ISSN 2224-7890
versión impresa ISSN 1012-277X
Resumen
MUIRURI, A.M.; MARINGA, M.; DU PREEZ, W.B. y MASU, L.M.. Variation of impact toughness of as-built dmls Ti6al4v (ELI) specimens with temperature. S. Afr. J. Ind. Eng. [online]. 2018, vol.29, n.3, pp.284-298. ISSN 2224-7890. http://dx.doi.org/10.7166/29-3-2076.
Die impakreaksie van Ti6Al4V (ELI) gebou deur direkte metaal laser sintering (DMLS) is ondersoek deur gebruik te maak van 'n geïnstrumenteerde Charpy impak toetsmasjien en V-keep toetsmonsters. Impak-taaiheidstoetse is uitgevoer oor n temperatuurbereik van -130°C tot 250°C. Die effek van die V-keep oriëntasie relatief tot die basisplaat is ondersoek. Die resultate het aangedui dat die toetsmonsters wat gebou is sodat die V-keep na die basisplaat front (LO), beter impak-taaiheid getoon het as die wat gebou is sodat die V-keep weg van die basisplaat front (UP), vir die meeste van die toetstemperature. Verder het die studie bevestig dat soos-geboude DMLS Ti6Al4V (ELI) beduidende keep-taaiheid behou, selfs by uiters lae temperature.