SciELO - Scientific Electronic Library Online

 
vol.30 número1Two-commodity perishable inventory system with bulk demand for one commodityQuality performance: The case of construction projects in the electricity industry in Kenya índice de autoresíndice de materiabúsqueda de artículos
Home Pagelista alfabética de revistas  

Servicios Personalizados

Revista

Articulo

Indicadores

    Links relacionados

    • En proceso de indezaciónCitado por Google
    • En proceso de indezaciónSimilares en Google

    Compartir


    South African Journal of Industrial Engineering

    versión On-line ISSN 2224-7890

    Resumen

    GANORKAR, A.B.; LAKHE, R.R.  y  AGRAWAL, K.N.. Cost and productivity analysis of the manufacturing industry using TDABC & MOST. S. Afr. J. Ind. Eng. [online]. 2019, vol.30, n.1, pp.196-208. ISSN 2224-7890.  https://doi.org/10.7166/30-1-1939.

    Kosteberaming is belangrik vir die vervaardigingindustrie. Verskeie kosteberamingmetodes is met die verloop van tyd ontwikkel. Tydgedrewe aktiwiteitsgebaseerde kosteberaming (TDABC) het onlangs aan die lig gekom en word in hierdie artikel bespreek, spesifiek met die klem op die prosedure om TDABC te implementeer deur middel van die Maynard operasie sekwensiële tegniek (MOST) om sodoende produktiwiteit en winsgewendheid te verbeter. Twee parameters word vir TDABC benodig, naamlik (1) die eenheidskoste van voorsieningskapasiteit en (2) die tyd benodig om 'n transaksie of aktiwiteit te verrig. MOST word ingespan om die tyd vir elke aktiwiteit te skat. Op grond hiervan word tydvergelykings opgestel en die praktiese kapasiteit van aktiwiteite bepaal. Die prosedure word toegelig met die hulp van 'n gevallestudie vanuit die vervaardigingindustrie. Die gevallestudie resultate is bespreek vanuit die algehele maatskappy se perspektief asook op produkvlak. Hierdie benadering verskaf die kapasiteit en die koste analise saam met die hiërargiese samestelling. Die artikel bespreek ook die informasie wat vanuit die TDABC verkry word en die nut daarvan vir bestuurders en besluitnemers.

            · resumen en Inglés     · texto en Inglés     · Inglés ( pdf )