SciELO - Scientific Electronic Library Online

 
vol.30 número3 índice de autoresíndice de materiabúsqueda de artículos
Home Pagelista alfabética de revistas  

Servicios Personalizados

Revista

Articulo

Indicadores

    Links relacionados

    • En proceso de indezaciónCitado por Google
    • En proceso de indezaciónSimilares en Google

    Compartir


    South African Journal of Industrial Engineering

    versión On-line ISSN 2224-7890

    Resumen

    KIRKMAN, D.M.; VAN DER MERWE, A.F.  y  CAMPBELL, R.I.. Development of a Method of Additive Manufacturing by Material Extrusion Along Three-dimensional Curves. S. Afr. J. Ind. Eng. [online]. 2019, vol.30, n.3, pp.9-20. ISSN 2224-7890.  https://doi.org/10.7166/30-3-2264.

    Die ekstrusie van materiaal langs driedimensionele krommes deur middel van toevoegingsvervaardiging word voorgehou as 'n alternatief vir konvensionele, topologie-optimeerde, laag-gebaseerde toevoegingsvervaardiging. Die doelstellings van hierdie navorsing is om 'n gereedskapstuk trajek algoritme vir die ekstrusie proses te formuleer, om die toetsapparaat en validasie-metodes vir die voorgestelde proses te ontwerp en om terugvoer te gee aan die hand van die resultate. Die einddoel is om die benadering in te sluit in topologie-optimering sagteware. Die resultaat van hierdie studie is n proses waarvolgens gereedskapstuk trajekte genereer kan word vir eenvoudige geometrieë en geïmplementeer kan word deur die gebruik van 'n matrys op 'n serie, robot-gemonteerde bouplatform.

            · resumen en Inglés     · texto en Inglés     · Inglés ( pdf )