SciELO - Scientific Electronic Library Online

 
vol.30 número4 índice de autoresíndice de materiabúsqueda de artículos
Home Pagelista alfabética de revistas  

Servicios Personalizados

Revista

Articulo

Indicadores

    Links relacionados

    • En proceso de indezaciónCitado por Google
    • En proceso de indezaciónSimilares en Google

    Compartir


    South African Journal of Industrial Engineering

    versión On-line ISSN 2224-7890

    Resumen

    PETRAROLO, D.  y  EVERSON, R.C.. Driving Transformation From The Top: Distell's Journey To End-To-End Supply Chain Excellence. S. Afr. J. Ind. Eng. [online]. 2019, vol.30, n.4, pp.1-29. ISSN 2224-7890.  https://doi.org/10.7166/30-4-2284.

    Distell Group ('n genoteerde Suid-Afrikaanse alkoholiese drank-maatskappy) het 'n besigheidsverbeteringsreis ondergaan wat 'n noemenswaardige verandering aan die maatskappy se voorsieningskettingstruktuur en -vermoë vereis het. Die bestaande struktuur en vermoë was onvoldoende om die maatskappy se strategiese ambisies vir 2020 te bereik. In samewerking met Competitive Capabilities International (CCi) het Distell 'n end-totend voorsieningsketting- en uitmuntendheidstrategie ontwikkel en uitgevoer om hierdie funksies te transformeer. Hierdie artikel beskryf hoe hierdie strategie deur vier sleutelhefbome die voorsieningskettingfunksie en die resulterende vertoningsvoordele transformeer het. Die vertoningsvoordele, wat hoofsaaklik in die Suid-Afrikaanse bedrywighede realiseer is, word ook beskryf.

            · resumen en Inglés     · texto en Inglés     · Inglés ( pdf )