SciELO - Scientific Electronic Library Online

 
vol.31 número3The state of the art of gendered energy innovations: a structured literature reviewNature-inspired leadership - Seeking human-technology-earth harmony índice de autoresíndice de materiabúsqueda de artículos
Home Pagelista alfabética de revistas  

Servicios Personalizados

Articulo

Indicadores

Links relacionados

  • En proceso de indezaciónCitado por Google
  • En proceso de indezaciónSimilares en Google

Compartir


South African Journal of Industrial Engineering

versión On-line ISSN 2224-7890
versión impresa ISSN 1012-277X

Resumen

BOTES, L.A. et al. Evaluating the impact of operational reports. S. Afr. J. Ind. Eng. [online]. 2020, vol.31, n.3, pp.156-169. ISSN 2224-7890.  http://dx.doi.org/10.7166/31-3-2428.

Nuwe tegnologiese ontwikkelinge maak voorsiening vir 'n toename in die generering van data. Daar is 'n parallelle toename in sake-intelligensie stelsels. As gevolg hiervan word talle operasionele verslae deurlopend ontwikkel om bedryfsvertoning te evalueer. Baie studies noem dat data-gedrewe verslaggewing waardevolle besluitneming bevorder. Verslae moet egter evalueer word om die omvang van hul impak op bedrywighede te bepaal. Hierdie artikel gee n oorsig van huidige evalueringsmetodes, wat toon dat gebruikersopnames die meeste gebruik word. Hierdie opnames is beperk, aangesien dit slegs die gehalte van verslae aandui. Daar is min gedoen om die impak van verslaggewing te kwantifiseer. In hierdie artikel word n evalueringsmetode ontwikkel wat die kwalitatiewe en kwantitatiewe impak van operasionele verslae beoordeel. Hierdie metode word dan op gevallestudies van die bestuur van water en energie in die mynbedryf toegepas. Die kwantitatiewe impak het gewissel van R0.5 miljoen tot R7.3 miljoen en van R0.3 miljoen tot R65.0 miljoen onderskeidelik vir die twee gevallestudies.

        · resumen en Inglés     · texto en Inglés     · Inglés ( pdf )

 

Creative Commons License Todo el contenido de esta revista, excepto dónde está identificado, está bajo una Licencia Creative Commons