SciELO - Scientific Electronic Library Online

 
vol.31 número4Measuring human factors in maintenance: a literature reviewProduction engineering curriculum in Industry 4.0 in a Brazilian context índice de autoresíndice de materiabúsqueda de artículos
Home Pagelista alfabética de revistas  

Servicios Personalizados

Revista

Articulo

Indicadores

    Links relacionados

    • En proceso de indezaciónCitado por Google
    • En proceso de indezaciónSimilares en Google

    Compartir


    South African Journal of Industrial Engineering

    versión On-line ISSN 2224-7890

    Resumen

    BAM, W.G.; DE BRUYNE, K.  y  SCHUTTE, C.S.L.. Factors affecting the location of economic activities: a multi-disciplinary review and conceptual framework. S. Afr. J. Ind. Eng. [online]. 2020, vol.31, n.4, pp.115-135. ISSN 2224-7890.  https://doi.org/-24454-24454-2445.

    'n Holistiese raamwerk wat 'n stelselmatige evaluering van die faktore wat die ligging van ekonomiese aktiwiteite beinvloed moontlik maak, het tot dusver ontbreek. Deur middel van 'n gestruktureerde literatuurstudie gee hierdie navorsing 'n samevatting van die belangrikste ontwikkelings wat hierdie kwessie aanspreek. Op grond van hierdie oorsig word 'n konseptuele raamwerk voorgestel. Die raamwerk is lokasie-sentries - dit wil sê, die prestasie van 'n plek word evalueer in terme van ondersteuning wat dit bied vir 'n spesifieke aktiwiteit wat op 'n bepaalde mark gerig is. Dit is daarop gemik om beide ondernemings en beleidmakers te ondersteun met die evaluering van die sleutelbepalings wat die ligging van aktiwiteite beinvloed

            · resumen en Inglés     · texto en Inglés     · Inglés ( pdf )